1
Our big girl, Zena, (born 7 Nov 2001), went to heaven 5 Jan 2013.
“Dankie groot nooi, vir al jou liefde, glimlaggies,
En al die snot
soentjies!!”
Jy, Sumo, Bonnytjie is en sal
voortlewe in ons harte!
Speel lekker tussen die blomme
en riviertjies,
met die engele!!
Mama en Papa is sooooo lief vir
julle!!!
Ek brand julle kersie elke dag
by Mama MaryÂ…